Life

Mamma’s is engele van Jesus af.

Ek het laas jaar vir my ma se verjaarsdag vir haar ietsie geskryf. Dit is heeltmal nogsteeds gepas en ek wil dit weer vir haar gee vir Moedersdag. Ek is seker sy het al vergeet wat ek als gelees het. Jy weet, ouderdom.  (-Lief vir Mamma) Ek het ook belsuit om ietsie anders te doen… Continue reading Mamma’s is engele van Jesus af.